Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Browsing all 487 articles
Browse latest View live

Verlig so ‘n seerkeel

Met die weer en seisoen wat verander, is dit net n gehoes en geproes waar jy kyk. Hier is ‘n paar natuurlike boererate vir ‘n seerkeel: Maak ‘n mengsel van ‘n 1/4 teelepel sout en een koppie kookwater....

View Article


3 maniere om jou agterplaas hondvriendelik te maak

Die meeste honde grawe gate uit verveeldheid of ontsnap uit die erf op soek na avontuur. Hou jou hond met dié maklike wenke gelukkig: Gaan stap elke dag Alle honde het oefening nodig. Hulle hou van...

View Article


7 gewigsverlieswonders!

KOOK PASTA AL DENTE Wanneer jy spaghetti vir 5 minute kook, is die glisemiese indeks 38. Ná 20 minute skiet dit op na 61. Hoe hoër die glisemiese indeks, hoe gouer sal jy weer honger wees. EET KLEIN...

View Article

5 maniere om stres te beheer en haarverlies te keer

Stres kan ’n invloed op jou gesondheid, denke en voorkoms hê en selfs tot haarverlies lei. Haarverlies is jou liggaam se manier om ’n stresvolle lewe te hanteer. As jy agterkom daar bly meer hare op...

View Article

Tim Noakes se 4 top-Banting-wenke

Prof. Tim Noakes, sportwetenskaplike en skrywer van Die Kosrevolusie, gee hierdie top raad oor gewigsverlies: Tel koolhidrate, nie kilojoules nie. ’n Lae-koolhidraat-hoë-vet-dieet (LKHV) beheer honger,...

View Article


Beskerm só jou hart

Hoekom jy dalk toetse moet laat doen Harttoetse kan vir dokters van groot hulp  wees om te bepaal watter hartkwale jy het en watter tipe behandeling jy moet kry. Die toetse help dokters ook om vas te...

View Article

Die haarkleurstap wat jy nie moet oorslaan nie!

Jy kan jou vel beskadig as jy dié stap oorslaan… As jy al ooit jou hare by die huis gekleur het, het jy waarskynlik die woorde “patch test” op die haarkleurboksie gesien. Dit is basies ’n...

View Article

Verlaag jou risiko vir borskanker met drie maklike stappe

Volg hierdie stappe om seker te maak jy doen alles wat jy kan om jou risiko vir borskanker te verlaag. Daar is ’n kombinasie van dinge wat jy kan doen: Stap 1: Opvoeding Dit beteken interne opvoeding...

View Article


9 truuks wat professionele organiseerders elke dag gebruik

Enigiemand kan hul lewe aan die kant kry (en hou) deur ’n paar klein veranderings aan hul daaglikse roetine aan te bring. Dis belangrik om babatreetjies te gee om georganiseerd te word, anders kan die...

View Article


Maak glasartikels met moeilike vorms so skoon!

BRON: www.goodhousekeeping.co.za The post Maak glasartikels met moeilike vorms so skoon! appeared first on Mini Kuier.

View Article

5 maniere om jou hare in ’n kits droog te blaas

Stap 1 Span die lug in Dit is vinniger om hare glad te stryk wat ongeveer 30% droog is as hare wat drupnat is. Druk dit dus liggies met ’n handdoek droog, wend ’n serum of room aan (sien stap 2), kam...

View Article

3 maniere om ’n vleklose vel te kry

Raak van bruin vlekke ontslae Probeer ’n onderlaag met mineraalpoeier om bruin vlekke te verbloem. Dit kleef beter as vloeistof en sal nie maklik aan jou klere afsmeer nie. Dis dikwels waterbestand,...

View Article

Stap is goed vir nuwe ma’s

As ’n nuwe ma is jy van van vroegoggend tot laatnag besig, en tussen voedings, doeke ruil en die tyd dat jy ’n band met jou baba vorm, is oefening die laaste ding waaraan jy dink. Om aktief te bly is...

View Article


5 wenke vir ‘n jonger jy!

KYK WAT JY KOOP Eet gesond en lees die bestanddelelys op elke produk wat sy koop met ’n valkoog deur. EET SLIM (DIE MEESTE VAN DIE TYD) Om jou in toom te hou weg van sout peuselgoedsoos...

View Article

8 slim en anderste gebruike vir haarsproei!

Ons het almal ’n kannetjie van hierdie staatmaker wat êrens rondlê – selfs as jy te lui is om jou hare elke dag te spuit. Maar met hierdie nuttige huishoudelike gebruike sal jy dit nooit vermors nie....

View Article


Natuurlike maniere om met witter tande te spog

Baie van ons sal nie omgee om met witter, meer skitterende tande te spog nie. Daar is ‘n paar maklike, natuurlike maniere om witter tande te kry. Die mees bekendste manier is die mengsel van koeksoda...

View Article

Natuurlike behandeling vir sonbrand

Ons is almal bekend met die seer, ongemak en irritasie wat met sonbrand gepaard gaan. Somertye is tyd in die son egter onvermydelik en gaan jy een of ander tyd ‘n vel moet versorg wat seer en gevoelig...

View Article


Maklike skoonmaakwenke met koeksoda

Dit is hierdie tyd van die jaar waneer baie vroue voel om bietjie te spring-clean na ’n lang jaar. ’n Goedkoop en baie effektiewe bestandeel om as skoonmaakmiddel in die huis te gebruik is koeksoda....

View Article

Velsorgwenke vir die somer

Somer kan jou vel nogal baie uitdroog en ekstra bevogtiging kan dalk nodig wees. Die beste ding om te doen is om jou vel gereeld te exfoliate. Dit verwyder alle dooie velle wat moontlik die absorbering...

View Article

Wenke om jou kleuter makliker te laat slaap

Die mees belangrikste ding om te doen is om vir jou kleuter ‘n slaaproetine uit te werk en daarby te volhou. Roetine sal jou kind veilig en versekerd voel, wat hulle makliker sal laat ontspan, gouer...

View Article
Browsing all 487 articles
Browse latest View live