Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Natuurlike maniere om met witter tande te spog

$
0
0

Baie van ons sal nie omgee om met witter, meer skitterende tande te spog nie.

Daar is ‘n paar maklike, natuurlike maniere om witter tande te kry.

Die mees bekendste manier is die mengsel van koeksoda en suurlemoensap. Die chemiese reaksie van diè twee bestandele maak dit super effektief. Jy moet egter net eenkeer per week met hierdie mengsel tande borsel, want die oplossing kan die tande se enamel beskadig indien dit te veel gebruik word.

Maak die mengsel deur ‘n biejtie koeksoda en suurlemoensap in ‘n bak te meng. Die mengsel moet effens borrel. Gebruik ‘n wattestokkie om oortollige speeksel en plaak van die tande af te vee, voordat jy jou tande met die koeksoda mengsel borsel.

Los die mengsel op jou tande vir ‘n minuut, borsel dan sagkens en spoel af.

Nog ‘n manier is die gebruik van aarbeie. Druk ‘n paar aarbeie fyn en borsel met die mengsel een of twee keer ‘n week. Jy kan ook aarbeie eet, maar kou dit goed sodat dit lekker met die tande se oppervlak in kontak kom.

Die gebruik van ‘n strooitjie is ook goed om vlekke op tande te verhoed want dit beperk direkte kontak van drankies met die tande se enamel.

Laastens kan die gereelde vlos van tande ook tande witter laat lyk.

Bron: www.naturalsociety.com/natural-teeth-whitening-home-remedies

Foto bron: www.bestbeauty-tips.com

 

The post Natuurlike maniere om met witter tande te spog appeared first on Mini Kuier.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!