Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Browsing latest articles
Browse All 487 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vir babas

Gebruik baba se bottelborsel om lang glase en bottels skoon te maak. B. van Niekerk, Bellville Maak ’n lekker speelding vir baba met ou tandeborsels. Doop die stele in kookwater, pluk die hare uit en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sout

Spoel kombuisvadoeke gereeld deeglik in soutwater om dit kiemvry en silwerskoon te kry. Hannetjie van Zyl, Elsburg As jou sout aangeklam is, gooi ’n bietjie Maizena in die potjie en skud goed. M....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hulp vir hare

As die nood druk en jou conditioner is op, gebruik Sta Soft as plaasvervanger. Dit maak jou hare sag, laat dit blink en gee dit ’n verfrissende geur. Sofia Hendricks, George Vir ’n droë kopvel, maak 2...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tyd vir koekbak

Sprinkel fyn klapper op die bord waarop koek uitgekeer word. Dit keer dat die koek aan die bord vassit en dit smaak ook heerlik. R. Phillips, Carolusberg Wanneer ’n koek in die pan vassit, sit die pan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koeksoda

Gooi ’n handvol koeksoda by as jy klere met die hand was. Dit versag die water sodat jy minder waspoeier gebruik. Doreen Rheeder, Uitenhage Sit jou kunstande oornag in koeksoda-water om dit skoon te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suurlemoene

As jy jou koper wil skoonmaak, maar jy het nie Brasso nie, gebruik suurlemoensap. Charlene Polman, Strand Halveer 2 tot 3 suurlemoene en sit in jou stoompot saam met 2 tot 4 blikke kondensmelk. Bedek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sout

Mense wat sukkel met sere op hul onderbene wat nie wil genees nie, vat ’n skottel met lou warm water, gooi ’n handvol growwe sout in en was die sere. Laat dit droog word en doop gasies sout en die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liddorings

Vir ’n nat liddoring tussen tone: Maak ’n stukkie watte nat met witasyn en sit die tussen tone. Dit brand, maar hou dit daar vir ’n paar minute. Laat droog word en smeer gereeld voetpoeier tussen tone....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mufreuke

Om ’n mufreuk uit klerekas te kry, sit stukke wit swartbordkryt (chalk) tussen klere en in laaie. Renette Daniels, Mitchells Plain Om ’n mufreuk uit kas te kry, kan jy die lang stawe donkergroen...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suurlemoensap

Pyn in gewrigte: Gooi een suurlemoen se sap in 2 liter water. Drink 2 glase per dag. R. Young, Laingsburg As jy jou koper wil skoonmaak, prober suurlemoensapp. Dan hoef jy nie duur te betaal vir Brasso...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 487 View Live