Prof. Tim Noakes, sportwetenskaplike en skrywer van Die Kosrevolusie, gee hierdie top raad oor gewigsverlies:
- Tel koolhidrate, nie kilojoules nie.
- ’n Lae-koolhidraat-hoë-vet-dieet (LKHV) beheer honger, wat die enigste manier is om gewig te verloor en slank te bly.
- Afhangende van jou insulienweerstand is die optimale daaglikse koolhidraatinname 25 g tot 200 g.
- Banting is nie ’n dieet nie; dis ’n lewenslange eetplan. Jy kan nie na slegte eetgewoontes terugkeer nie.
Bron: www.goodhousekeeping.co.za
Foto: Google Images
The post Tim Noakes se 4 top-Banting-wenke appeared first on Mini Kuier.