Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

3 maniere om ’n vleklose vel te kry

$
0
0

Raak van bruin vlekke ontslae

Probeer ’n onderlaag met mineraalpoeier om bruin vlekke te verbloem. Dit kleef beter as vloeistof en sal nie maklik aan jou klere afsmeer nie. Dis dikwels waterbestand, daarom sal jy dit nie afsweet nie. Die beste manier om te voorkom dat jou klere dalk vlek, is om sowat 2,5cm tussen die produk en die kant van die materiaal oop te laat.

Behandel dit

Daaglikse afskuring van dooie velweefsel help vlekke vervaag. Probeer Flawless Radiance Even Tone Facial Foam, wat niasienamied, ’n vitamien B-derivaat wat die vorming van donker vlekke help voorkom, bevat. Intense ligpolse (IPL) kan pigmentasie en donker vlekke suksesvol behandel. Altesaam drie tot vyf behandelings is nodig met ’n verposing van drie tot vier weke tussen dié behandelings. Tydens so ’n rusperiode kom ontsteking en rooiheid voor, wat geneig is om binne ’n paar uur op te klaar, asook donkerder pigmentasie, wat binne vyf tot tien dae opklaar en ligter raak.

Voorkom dit

Sonbeskerming is die beste manier om bruin vlekke in die toekoms te voorkom. Wend dit aan wanneer jou bors blootgestel gaan wees.

BRON: www.goodhousekeeping.co.za

FOTO: Google Images

The post 3 maniere om ’n vleklose vel te kry appeared first on Mini Kuier.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!