Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Browsing all 487 articles
Browse latest View live

Maak seker jou kind kry genoeg drinkgoed

Kinders moet teen alle tye genoegsam vloeistowwe inkry, maar somtyds kan dit ’n uitdaging vir ouers wees. Wat ouers moet onthou is om nie te wag vir jou kind om te sê hulle is dors nie, maar om vir...

View Article


Hou jou groente en vrugte langer vars

Somertyd is gesond eet hoogs in die mode, ligte slaaie en vrugte happies is maklike maniere om sonder veel moeite iets deur die dag te eet. Die groot verskeidenheid van somersvrugte is ook ‘n heerlike...

View Article


Hoe om jou liggaam na die feestyd te detox

Met die feestyd agter die rug en die afskop van die nuwe jaar, is dit dalk nou die perfekte tyd om jou liggaam te detox en sommer van al die gif en afvalstowwe ontslae te raak. Die liggaam raak wel...

View Article

Hoe om jou energie vlakke ‘n hupstoot te gee

Luister na musiek. As jy kan luister na musiek met vinnige tempo, energieke klanke sal jou ook sommer ’n energie hupstoot gee. As jy kan sing, of neurie saam dit sal jou brein forseer om te konsentreer...

View Article

Maak jou stortdeur maklik skoon

Die stort is gewoonlik die een deel van die huis, waarvoor jy nie baie motivering en wilskrag het om skoon te maak nie, omdat dit so ’n arbeidsintensiewe skoonmaak taak kan wees. Maar, skep moed want...

View Article


Bespaar so geld met klere koop

Die begin van die jaar is vir baie die tyd wanneer hulle ‘n paar nuwe klere items wil aanskaf vir hul kas. Diegene wie veral nuwe werksklere benodig, gaan hierdie tyd van die jaar winkels toe op soek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vele doele van Dettol

Verdun 1 koppie Dettol met ¼ koppie water. Gooi dit dan in ’n spuitkannetjie en gebruik om slegte reuke weg te kry in plaas van lugverfrisser. E. Denner, Virginia Vryf vetkolle op materiale met...

View Article

Raad vir vlekke op kledingstukke

Die verwydering van vlekke op kledingstukke hoef nie na ‘n onmoontlike taak te lyk nie, daar is ‘n paar maklike wenke om gou-gou met vlekke klaar te speel. Vir die verwydering van rooiwynvlekke uit...

View Article


Ander gebruike vir asyn

Asyn is nie net goed om smaak by kosse te voeg nie, maar kom ook goed te pas in ander huishoudelike take. Kook water en witasyn saam om donker vlekke in aluminiumpotte te verwyder. Maak jou ketel skoon...

View Article


Verligting vir seer spiere

Spierpyn is iets wat almal die een of ander tyd ervaar. Volg hierdie raad om die pyn en ongemak van seer spiere te verlig. As jy nie salf het nie maak jou eie deur Grandpa-poeier met gewone handeroom...

View Article

Alternatiewe gebruike van suurlemoen

Suurlemoene het vele gebruike in die huishouding. As ‘n natuurlike lugverfrisser: Druk ‘n suurlemoen vol kruienaeltjies. Dit gee ‘n heerlike geur en hou ook sommer vlieë weg. As jou hande na sigarette...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maak jou lewe makliker

Smeer jou gordyn-rail se spoor met seep as dit stram beweeg. Dan sal dit weer glad loop. Regina Wicomb, Oudtshoorn Sit ’n sleutelhouer se ringetjie aan jou wasbakproppe sodat dit makliker uittrek.  E....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hou jou avo’s vars

Week ’n advokadopeer in kookwater vir 60 sekondes. Skil af en gebruik in jou slaai. Dit sal mooi groen bly en nie swart trek nie. Raymond Misplon, Oudtshoorn As jy net die helfte van die avokadopeer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hou jou badkamer skoon

As jy ’n aangepakte toiletpot wil skoonmaak, gooi ’n 1,5 liter Coke daarin en laat staan dit oornag. Spoel dit dan net die volgende oggend. Dit sal silwerskoon wees. Julandy van Rooyen, Uitenhage ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Juweliersware

Hier is raad om jou 9 karaat juweliersware skoon te maak: ‘n Jewellery cloth te koop by juwelierswinkels soos American Swiss en Sterns maak dit weer spinternuut. Jenny Felix, Eersterivier Borsel dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tyd vir tuinmaak

Hier is wenke vir diegene wat groen vingers het: Bou ’n flowerbox met ’n sementblad onder. Gooi grond in en plant jou blomme daarin. Die molle kan dan nie by die plante kom nie. Mary Pienaar, Atlantis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vir ‘n skoon vloer

Volg dié raad vir ‘n blink vloer   Om jou vloer mooi skoon en blink te maak, gooi  een koppie witasyn en 10 druppels peppermint essence-olie in sowat 4 liter water. Mop dan jou vloer daarmee, maar moet...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sorg vir jou skoene

As jou wit tekkies geelmerke op het, was hulle mooi skoon en strooi dit dan dik met mieliemeel. Laat dit in die son droog word en borsel dan af. Dit sal spierwit wees. C. J. Bosch, Roodepoort As jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die wonder van koeksoda

Koeksoda kan vir baie dinge gebruik word: Sit ‘n teelepel koeksoda by jou sjampoe om sklifers te verminder. Was dan soos gewoonlik. Sharon van Niekerk, Kuilsrivier Vir potte wat  aangebrand het, gooi...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bring weer jou blaarslaai by

Om verlepte blaarslaaikop weer bros te kry, plaas dit met stronk na onder in ’n bak met ysblokkies en ’n bietjie koue water. Janet Grobler, Edenvale As jou blaarslaai ouerig is, laat lê dit vir ’n uur...

View Article
Browsing all 487 articles
Browse latest View live