Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Maak jou lewe makliker

$
0
0

gordyn reeling1Smeer jou gordyn-rail se spoor met seep as dit stram beweeg. Dan sal dit weer glad loop. Regina Wicomb, Oudtshoorn

Sit ’n sleutelhouer se ringetjie aan jou wasbakproppe sodat dit makliker uittrek.  E. du Preez, Bethlehem

Om te verhoed dat jou houtwasgoedpenne uitmekaar breek: Kook  die pennetjie vir 10 minute in water op stoof. Haal uit en laat droog word. Maureen Housden

The post Maak jou lewe makliker appeared first on Mini Kuier.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!