Spierpyn is iets wat almal die een of ander tyd ervaar. Volg hierdie raad om die pyn en ongemak van seer spiere te verlig.
As jy nie salf het nie maak jou eie deur Grandpa-poeier met gewone handeroom te meng en aan seer spiere te smeer.
Meng bloekom en kamferolies in ‘n botteltjie en smeer elke aand aan seer spiere.
Slaap met ‘n aartapel in jou bed. Die aartapel stel magnesium vry wat op seer spiere werk. Die aartapel moet nie geskil wees nie en vervang na elke week die aartapel met nuwe een.
Bron: Kuier leserswenke en www.boererate.com
Foto: www.tophealthremedies.com
The post Verligting vir seer spiere appeared first on Mini Kuier.