Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Ander gebruike vir asyn

$
0
0

Asyn is nie net goed om smaak by kosse te voeg nie, maar kom ook goed te pas in ander huishoudelike take.

Kook water en witasyn saam om donker vlekke in aluminiumpotte te verwyder.

Maak jou ketel skoon deur dit met gelyke dele water en asyn te vul en dit saam te laat kook. Laat dit oornag staan om ‘n kalkneerslag te verwyder.

Meng ’n bietjie mosterd met asyn om ’n dun pasta te vorm en smeer oor biefstuk wat gebraai word. Dit maak vleis heerlik sag en geurig.

Voordat jy jou Braso-goed skoonmaak kan jy dit met ’n asynlappie vee. Dit sal dit mooi blink en skoon maak.

Bron: Kuier leserswenke

Foto: www.pininterest.com

The post Ander gebruike vir asyn appeared first on Mini Kuier.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!