Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Verlig so ‘n seerkeel

$
0
0

Met die weer en seisoen wat verander, is dit net n gehoes en geproes waar jy kyk. Hier is ‘n paar natuurlike boererate vir ‘n seerkeel:

  1. Maak ‘n mengsel van ‘n 1/4 teelepel sout en een koppie kookwater. As jy het, gou een teelepel Listerine by om die kieme in jy keel mee dood te maak. Gorrel die mengsel en spoeg uit. Moenie dit insluk nie en maak elke keer ‘n ander mengsel aan vir gebruik.
  2. Meng een teelepel suurlemoensap in een koppie water. Dit sal help om swelling te laat sak en kieme weg te hou.
  3. Gou ‘n 1/2 koppie warm water oor 1/2 teelepel gemmer, gooi ‘n 1/2 uitgedrukte suurlemoen en 1/2 teelepel heuning by. Veral die heuning sal verligting bring.
  4. Hot peppers help om pyn te verlig en dit beveg ook inflammasie. Meng vyf shakes cayenne-peper of hot sauce in ‘n koppie warm water om ‘n seerkeel te verlig. Dit sal brand, maar is beslis die moeite werd. Gorrel elke 15 minute.
  5. Meng 1 -3 teelepels naeltjies (cloves) in water en gorrel daarmee. Die naeltjies het ‘n antibakteriële en anti-inflammatoriese effek en kan help om ‘n seerkeel gesond te maak.

BRON: www.rd.com

FOTO: Google Images

The post Verlig so ‘n seerkeel appeared first on Mini Kuier.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!