Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Browsing all 487 articles
Browse latest View live

Dink slim met eiers

Wanneer jy eiers kook, voeg ’n bietjie sout in die water om te verhoed dat die eier se dop breek. Aan die ander kant, as jy twyfel of jou eiers nog vars is, plaas dit in ’n bak water. Eiers wat op die...

View Article


Haal splinter uit vinger

Indien jy ’n splinter in jou vinger het, veral daardie wat jy nie lekker kan sien nie, plaas ’n stukkie kleeflint op die area en haal dit weer af. Die splinter behoort nou maklik uit te kom. - Bron:...

View Article


Maak só met verbrande sous

As jy sous per ongeluk verbrand het, gooi dit net oor in ’n skoon pan en gaan voort om dit te kook. Voeg bietjies suiker op ’n slag by en proe voortdurend om te verhoed dat jy dit té soet maak. Die...

View Article

Kyk wat maak appelskille

Om vaal aluminiumpanne en -potte weer lewe te gee, kook ’n paar appelskille daarin. Dit sal die aluminium weer blink maak en jou huis lekker laat ruik. - Bron: www.lifehackery.com

View Article

Hou piesangs langer vars

Vermy dit om piesangs in ’n tros of in ’n bak met ander vrugte te plaas. Piesangs skei gasse af wat ander vrugte (insluitend piesangs) vinniger ryp maak. As jy die vrugte skei, sal dit langer vars bly....

View Article


Oorskietwyn is handig

Ons weet vir sommiges van jul wynliefhebbers, bly daar nie sommer wyn oor ná ’n lekker kuier nie. Maar indien jy wel wyn oorhet, vries dit ysblokkiehouers, wat jy dan in die toekoms maklik by sop en...

View Article

Laat jou hare blink

Daar is min dinge wat ’n so vaal laat voel, soos vaal hare. As jy wil hê jou hare moet blink, sit ’n bietjie olyfolie daaraan en draai toe met ’n handdoek. Jy kan die handdoek ophou vir so lank as wat...

View Article

Naellak kan só langer hou

Om jou naellak (cutex) langer te laat hou, maak jou naels eers deeglik met nail polish remover skoon. Op dié manier haal jy al die vullis van jou naels af sodat die cutex beter kan kleef. Ook, as jy...

View Article


Alternatiewe vir duur skeerroom

Skeerroom of ander middels wat jy kan aanwend vir wanneer jy jou beenhare skeer, kan nogal jou sak ruk. Maar jy kan ook plaasvervangers gebruik wat tien teen een reeds in die badkamer staan of iets is...

View Article


Weg met sakkies onder oë

Jou gesig kan vlekkeloos en perfek gegrimeer is, maar as jy sakkies onder jou oë het, doen dit afbreek aan die hele prentjie. As jy sukkel met sakkies onder die oë, of dit nou van moegheid, allergieë...

View Article

Maak geseëlde koevert netjies oop

Baie van ons het al seker hierdie oorgekom – jy het iets wat jy in ’n koevert moet plaas en die oomblik toe jy dit toemaak, besef jy iets kort nog in die koevert. Hoe nou gemaak? Veral as jy net...

View Article

Laat mengels minder vaskleef

Dis lekker om te bak en brou, maar die skoonmaakproses kan nogal ’n pyn wees, veral as jy met taai bestanddele werk. Maar probeer hierdie wenk die volgende keer wat jy iets taai in ’n maatbeker moet...

View Article

Oorskietpizza kan steeds lekker proe

Die mikrogolfoond maak ons lewe so gemaklik maak dat ons deesdae alles daarin wil druk. Maar wanneer jy gisteraand se pizza in die mikrogolfoond opwarm, is dit geneig om so papperig te word. Probeer om...

View Article


Raad vir voorruit wat opwasem

As jy sukkel met jou kar se voorruit wat gedurig opwasem, kan ’n wisser jou van jou frustrasie verlos. Die volgende keer wanneer jou voorruit opwasem, vee dit af met die wisser. Dit werk baie beter as...

View Article

Weg met lastige vrugtevlieë

Vrugtevlieë kan erg lastig wees en jou sommer jou smaak vir die vrug laat verloor. Gelukkig is daar iets wat hulle kan weghou en jy het al die bestanddele waarskynlik reeds in jou kaste. Vat ’n klein...

View Article


Teesakkies help met houtmeubels

As jou houtmeubels effens aan die vaal kant is, kan teesakkies tot jou redding kom as jy nie die tradisionele spuitgoed in die huis het nie. Gooi twee teesakkies in warm en laat staan vir tien minute....

View Article

Suurlemoen help met vlekke

As jy sukkel met hardnekkige vlekke op jou granietoppervlaktes, maar nie weet hoe om dit te verwyder sonder om jou graniet te beskadig nie, kan suurlemoen help. Druk die sap van ’n halwe suurlemoen uit...

View Article


Speel klaar met onkruid

Onkruid kan baie onooglik wees, veral as dit so tussen die stene op jou plaveisel byvoorbeeld uitpeul. Raak ontslae daarvan deur ’n kwart koppie sout met drie en ongeveer vier liter water te meng....

View Article

Tel gebreekte glas moeiteloos op

Gebreekte glas is seker een van die irriterendste goed om skoon te maak, want jy is nooit seker of jy al die stukkies glas opgetel het nie. Plus, jy is bang jy sny per ongeluk jou hand of vinger raak....

View Article

Hulp met taai seepskuim

Seepskuim op jou stortdeure kan jou regtig grys hare gee, want dit kan so ’n geskrop en ’n gesukkel wees om dit af te kry. Moet egter nie dink dis net daardie duur skoonmaakprodukte wat jou hiermee kan...

View Article
Browsing all 487 articles
Browse latest View live