Om vaal aluminiumpanne en -potte weer lewe te gee, kook ’n paar appelskille daarin. Dit sal die aluminium weer blink maak en jou huis lekker laat ruik. - Bron: www.lifehackery.com
↧