Vermy dit om piesangs in ’n tros of in ’n bak met ander vrugte te plaas. Piesangs skei gasse af wat ander vrugte (insluitend piesangs) vinniger ryp maak. As jy die vrugte skei, sal dit langer vars bly. - Bron: www.lifehackery.com