Ons weet vir sommiges van jul wynliefhebbers, bly daar nie sommer wyn oor ná ’n lekker kuier nie. Maar indien jy wel wyn oorhet, vries dit ysblokkiehouers, wat jy dan in die toekoms maklik by sop en souse kan byvoeg.
Wyn verskaf lekker geur aan kos en help ook dat dit nie so droog is nie. - Bronne: www.lifehackery.com en www.webmd.com