Daar is min dinge wat ’n so vaal laat voel, soos vaal hare. As jy wil hê jou hare moet blink, sit ’n bietjie olyfolie daaraan en draai toe met ’n handdoek. Jy kan die handdoek ophou vir so lank as wat jy wil, want daar is nie newe-effekte nie. Wanneer jy klaar is, was jou hare soos gewoonweg.
Die olyfolie sal jou hare voed en hierdie blinkmaaktruuk werk lekker vir droë, gekleurde of krullerige hare. - Bron: www.sandlinebeauty.com