Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Weg met sakkies onder oë

$
0
0

Jou gesig kan vlekkeloos en perfek gegrimeer is, maar as jy sakkies onder jou oë het, doen dit afbreek aan die hele prentjie.

As jy sukkel met sakkies onder die oë, of dit nou van moegheid, allergieë of stres is, is die goeie nuus dat jy ’n regmaker in die kombuis het. Plaas (rou) aartappelskywe onder jou oë; die bestanddele binne die aartappel sal die water uit jou “oogsakkies” trek en jou velkleur sal terugkeer na normaal. – Bron: www.sanlinebeauty.com


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Latest Images

Trending Articles


Maar een Suid-Afrika


KYK: Plaaslike bekende se baba sê ‘pappa’– en dit op 5 maande!


Die oplossing vir yl hare is hier


Tien kreatiewe idees vir bêreplekke in jou babakamer


Die kuns van koeksisters bak


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur


Die maklikste manier om ’n gebrande pot skoon te maak


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee


10 wenke vir ’n welige tuin


Gedig: Maaltyd