Gooi ‘n bietjie by
Verdun 1 koppie Dettol met ‘n 1/4 koppie water. Gooi in ‘n spuitkannetjie en gebruik om slegte reuke te verdryf i.p.v. lugverfrisser. – E. Denner, Virginia Gebruik 1 eetlepel Handy Andy in 1 liter...
View ArticleMaak skoon
Skoonmaak van geroeste ysterware: Skuur met staalwol in warm seepwater. Laat goed droog word. Vryf dik met ou visolie. –Antionette Parks, Johannesdal Voeg 125 ml matsjampoe by die water as jy baie vuil...
View ArticleKeer die reuk
Vryf jou hande met Rama in voordat jy uie skil en fyn sny. Jou hande sal nie na uie ruik nie. – Sherene van Wyk, Nababeep Sprinkel sout en kaneel oor aanbrandsels op stoof om reuk te verwyder. – Heleen...
View ArticleHou jou trouringe mooi
“Om trouringe ens. mooi blink en skoon te key,neem ‘n ou tandeborsel met tandepasta en borsel dit.Spoel en droog af. Ringe blink soos nuwes!” Sandra Clarke,Kimberley
View ArticleHare:
“Vir hare wat dof en vaal is,neem ropsmarynblare en kook dit saam met water.Spoel jou hare daarmee af.” Petro Andrews,Ceres
View ArticleKolle op klere
Vryf vetkolle op materiaal met onverdunde Dettol. Was dan soos gewoonlik. – L. Bailey, Kraaifontein Oliemerke op klere kan met ‘n bietjie Handy Andy uitgewas word. – G. Flandorp, Elsiesrivier As jy...
View ArticlePlanne met kos
Wanneer eiers gekraak is, smeer met botter en dit sal nie uitborrel wanneer jy dit kook nie. – Maureen Allies, Bellville As jou tamaties pap word, moenie weggooi nie. Sit in sakkie in vrieskas as jy...
View ArticleHou dit weg
’n Lourierblaar of twee in ’n houer met pasta sal miete daaruit hou. Adele Brooks, Uitenhage Hou die alewige beenliggende honde van jou motorwiele weg deur die wiele met ammoniak te spuit. Alvera...
View ArticleSilwerskoon
Om enige vlekke op handdoeke te verwyder, vryf met ’n bietjie Dettol en dis weer silwerskoon. Hazel Basson, Malmesbury Om jou skottelgoed mooi en vlekloos te hou, gooi twee keer per week ’n bietjie Jik...
View ArticleMuf op ceiling
Vir muf merke op ceiling, gooi skoon Jik in ’n spuitbottel, spuit teen ceiling en laat staan oornag. Vee die volgende oggend af met droë mop of besem. Thelma Dyers, Swellendam Mufmerke op ceiling: Was...
View ArticleAs jou zip vashaak
‘n Ritssluiter wat vashaak, sal weer glad loop as jy ’n potloodpunt ’n paar keer heen en weer oor die tandjies trek. Maria van Wyk, Malmesbury Vir ’n zip wat vashaak, trek ’n kers daaroor. Verona...
View ArticleJou ou CD’s
Gebruik jou ou CD’s wat nie meer werk nie, as coasters op jou tafel. James Jooste, Mitchells Plain Gebruik jou ou CD’s om lastige duiwe en voëls weg te hou. Hang dit met ’n vislyn onder dakke en...
View ArticleWasgoed ophang
Hoekom agter ’n pennetjiesak loop wanneer jy wasgoed ophang? Werk twee linte aan weerskantepunte van die sak en maak dan net die linte om jou lyf vas wanneer jy die wasgoed gaan ophang. Georgina...
View ArticleMaak mikrogolfoond só maklik skoon
Om jou mikrogolfoond lekker skoon te maak, plaas ’n koppie kookwater gemeng met ’n halwe koppie suurlemoensap in ’n bak in die mikrogolfoond en stel dit op sy hoogste temperatuur vir 30 sekondes. Haal...
View ArticleHou badkamerspieël wasemvry
As jy sukkel met ’n badkamerspieël wat aanhoudend opwasem terwyl jy besig is, kan skeerroom en asyn help. Voor jy besig raak, bedek die spieël met skeerroom en vee dit skoon met ’n handdoek. Die spieël...
View ArticleDink voor jy dít weggooi
Voor jy jou leë tissue-boks weggooi, oorweeg om dit vir ‘n plastieksakhouer te gebruik. Vou net die plastieksakkies netjies op en plaas dit in die tissue-boks. Die volgende keer wanneer jy ‘n sakkie...
View ArticleRed verbrande rys só
As jy rys verbrand het, plaas net ’n stuk brood bo-op die rys vir vyf tot tien minute om die verbrande geur uit te trek. Wanneer jy opskep, wees net versigtig om nie rys van die pot se bodem af … Lees...
View ArticleStuit miere in hul spore
As jy las het van mure in die kombuis (of enige plek elders in die huis), vind uit waar hulle vandaan kom en bedek die gat met petroleumjellie oftewel vaseline. Die miere sal nie deur die vaseline loop...
View ArticleOntdooi vleis vinniger
Wanneer jy gevriesde vleis wil ontdooi, gooi ’n bietjie asyn daaroor. Dit sal nie net die vleis sag maak nie; dit sal ook die temperatuur van die vleis afbring en dit vinniger laat ontdooi. - Bron:...
View ArticleMoenie ou brood gou weggooi nie
Moenie so haastig wees om brood wat besig is om muf te raak, weg te gooi nie. Gooi net ’n stukkie vars seldery in die broodsakkie en maak dit weer toe. Vir een of ander rede, bring seldery die brood se...
View Article