Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Browsing all 487 articles
Browse latest View live

Skoonmaak

“Koeksoda haal enige sweetreuk uit kledingstukke wat nie gereeld gedroogskoonmaak kan word nie,soos jasse en baadjies.Vryf dit droog aan, los vir ‘n uur aan en borsel dan goed uit.”Charmaine du...

View Article


Skoonmaak

“As jy jou truie in die wasmajien was, vou dit en sit in die broekie-gedeelte van pantyhose waarvan die beengedeelte afgesny is.Knoop lekker styf toe. Was dan.Dit sal keer dat bolletjies op die trui...

View Article


Tupperware

“Smeer jou Tupperware-bakke met visolie pf plyfolie om te verhoed dat dit vlek wanneer jy oorskietkos of groente daarin bêre.” Albertina Roman,Kuilsriver Lesers se wenke wat werk en nog vele meer in...

View Article

Wasgoed was

Om vlekke uit klere te haal of witgoed regtig wit te maak, voeg ’n handvol growwesout en ’n koppie witasyn saam met die seep by die waswater. Elize Harmse, Secunda Vir skoon wasgoed, sonder enige...

View Article

Parfuumvlekke

“Vir parfuumvlekke op klere,werk gliserien in die materiaal in met ‘n sagte borsel en spoel uit in warm water.” Anna Hanekom,Bloemhof Lesers se wenke wat werk en nog vele meer in jou nuwe uitgawe van...

View Article


Meer as een doel

Gebruik die leë lemoen- of uiesakkies om jou skottelgoed mee te was in plaas van die staalwol wat so jou hande en naels verniel. Jy kan ook daardie growwe shower handskoene koop end it gebruik. Daphine...

View Article

Plastiekbakkies

“Verwyder slegte reuke uit plastiekbakkies deur ‘n eetlepel bakpoeier gemeng met warm water daarin te sit en week vir 30 min. Indien daar nog ‘n reuk is,frommel koerantpapier op en sit dit in die...

View Article

Hou jou ketel skoon

“Hou jou ketel skoon en blink binne! Sny ‘n suurlemoen in die helfte en sit oornag oin ketel vol kookwater.Spoel volgende oggend uit.”Marie Reynecke,Riebeeckstad. Lesers se wenke wat werk en nog vele...

View Article


Skoonmaak-Besem

“Draai ‘n plastiek sak om ‘n besem en vee die vloer.Al die mens-,kat, en hondehare sal aan die plastieksak vaskleef.” Mary Dale, Soutrivier Lesers se wenke wat werk en nog vele meer in jou nuwe uitgawe...

View Article


Gesonheid: Sweetprobleem

“As jy baie onder jou arms sweet en die sweet vlek jou klere onder jou armholtes,gebruik Drichlor. Dit is verkrygbaar by einge apteek. Ná twee tot drie mande is jy heeltemal onslae van die...

View Article

Swart vlekke

Vir swart vlekke tussen die binnebene van vet mense ,gebruik Maizena-mielieblom. Dit hou sie binnebene droog en dit neem die swart merke weg. Glo my, ek is vet en vandat ek Maizena gebruik, is by...

View Article

Vir tande

“Om jou tande witter te kry,borsel met die binnekant van ‘n piesangskil daagliks.Die kalium verwyder plaak.”Roslyn van Rooyen,Ocean View Lesers se wenke wat werk en nog vele meer in jou nuwe uitgawe...

View Article

Stortgordyne

“Om stortgordyne skoon te hou,skrop eers met asyn en koeksoda om skoon te kry.Gooi daarna asyn in ‘n spuitbottel en spuit gereeld.”Leigh Booysen,Vanderbiljpark. Lesers se wenke wat werk en nog vele...

View Article


Wenke wat werk-Vloere

“Gooi brandspiritus in water wanneer jy vloere was.Dit gee ‘n skoon reuk af en kan op einge vloere gebruik word.”Francina Jonas,George Lesers se wenke wat werk en nog vele meer in jou nuwe uitgawe van...

View Article

Vir Muise

“Om van muise en rotte ontslae te raak,neem lemoene en druk dit vol naeltjies en sit dit op ‘n paar oppervlakke.”Susan van Aswegen,Pretoria Lesers se wenke wat werk en nog vele meer in jou nuwe uitgawe...

View Article


Vir Kakkerlakke

“Vir Kakkerlakke,meng 1 koppie Boraks,’n kwart koppie suiker,kwart koppie gerasperde ui en 1 eetlepel Maizena. Maak balletjies en sit ion kaste.”Cecile Pienaar,Oudtshoorn Lesers se wenke wat werk en...

View Article

Planne met Spray ‘n Cook

Spuit die buitekant van plastieksakkies waarin jy kos wil vries eers met Spray ‘n Cook. Dit sal nie aan mekaar vassit nadat dit gevries is nie.– B. Naudé Spuit Spray ‘n Cook op jou naels wanneer jy dit...

View Article


Vir roes en merke op teels

Vir potjiekospotte wat wil roes: Sit gefrommelde koerantpapier binne-in die pot of smeer uit met olie binne en buite. – Lehane Anthony, Strand   Swart merke tussen teëls: Maak ‘n pasta van...

View Article

Verwyder merke met asyn

Het jy wit ronde nat merke op jou houtmeubels a.g.v. nat koffiebekers, glase, ens.? Smeer dadelik met asyn en die merk sal verdwyn. – Anna Steyn, Springs As jy nie StaSoft het nie, gooi ‘n bietjie...

View Article

Vir die kookslag

Roereiers sal meer wees as daar vir elke eier ‘n teelepel mielieblom bygevoeg word. – Corrie Tesner, Frankfort Gebruik 5 ml brandewyn by elke liter pannekoekbeslag om te keer dat dit taai word. – Marie...

View Article
Browsing all 487 articles
Browse latest View live