Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Wasgoed was

$
0
0

Om vlekke uit klere te haal of witgoed regtig wit te maak, voeg ’n handvol growwesout en ’n koppie witasyn saam met die seep by die waswater. Elize Harmse, Secunda

Vir skoon wasgoed, sonder enige oliekolle of swartmerke, gooi ’n eetlepel vol matsjampoe saam met jou waspoeier in die wasmasjien. Alida Walker, Adelaide

Om skroeimerke uit klere of linne te verwyder, vryf dit met ’n stukkie ui en week dan in water. Gerda Curry, Lichtenburg


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!