Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Planne met Spray ‘n Cook

$
0
0

Spuit die buitekant van plastieksakkies waarin jy kos wil vries eers met Spray ‘n Cook.

Dit sal nie aan mekaar vassit nadat dit gevries is nie.– B. Naudé

Spuit Spray ‘n Cook op jou naels wanneer jy dit pas geverf het om dit gou droog te maak.

– Ereta Groenewald, Vredenburg

Spuit Spray ‘n Cook oor braaibroodjies, dan sit dit nie vas nie en dit gee ‘n goue kleur daaraan.

– E. van Schalkwyk, Vereeniging


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!