Vir swart vlekke tussen die binnebene van vet mense ,gebruik Maizena-mielieblom. Dit hou sie binnebene droog en dit neem die swart merke weg. Glo my, ek is vet en vandat ek Maizena gebruik, is by binnebene nie meer swart nie.” Rechelle Heuvel,Manenberg
Lesers se wenke wat werk en nog vele meer in jou nuwe uitgawe van KuierCombo: Beste Resepte & Wenke!