“As jy baie onder jou arms sweet en die sweet vlek jou klere onder jou armholtes,gebruik Drichlor.
Dit is verkrygbaar by einge apteek. Ná twee tot drie mande is jy heeltemal onslae van die sweetprobleem.”Rita van Riet,Lansdowne
Lesers se wenke wat werk en nog vele meer in jou nuwe uitgawe van KuierCombo: Beste Resepte & Wenke!
↧
Gesonheid: Sweetprobleem
↧