“Koeksoda haal enige sweetreuk uit kledingstukke wat nie gereeld gedroogskoonmaak kan word nie,soos jasse en baadjies.Vryf dit droog aan, los vir ‘n uur aan en borsel dan goed uit.”Charmaine du Toit,Utenhage
Lesers se wenke wat werk en nog vele meer in jou nuwe uitgawe van KuierCombo: Beste Resepte & Wenke!