“As jy vergeet om mince uit te haal om te ontdooi en dit nodig het om gou kos te maak ,kan jy die mince uithaal en sout daaroop gooi. Gebruik soveel sout as wat jy sou gebruik het vir die kos.” Colleen Naidoo,Mitchells Plain
Lesers se wenke wat werk en nog vele meer in jou nuwe uitgawe van KuierCombo: Beste Resepte & Wenke!