“Verwyder slegte reuke uit plastiekbakkies deur ‘n eetlepel bakpoeier gemeng met warm water daarin te sit en week vir 30 min. Indien daar nog ‘n reuk is,frommel koerantpapier op en sit dit in die bakkie.Dit sal die laaste van die reuk uittrek.”Heleen Niere,Parow
Lesers se wenke wat werk en nog vele meer in jou nuwe uitgawe van KuierCombo: Beste Resepte & Wenke!