Roereiers sal meer wees as daar vir elke eier ‘n teelepel mielieblom bygevoeg word. – Corrie Tesner, Frankfort
Gebruik 5 ml brandewyn by elke liter pannekoekbeslag om te keer dat dit taai word. – Marie September, Kraaifontein