Het jy wit ronde nat merke op jou houtmeubels a.g.v. nat koffiebekers, glase, ens.? Smeer dadelik met asyn en die merk sal verdwyn. – Anna Steyn, Springs As jy nie StaSoft het nie, gooi ‘n bietjie witasyn by die spoelwater. … Lees meer
↧