Hoekom agter ’n pennetjiesak loop wanneer jy wasgoed ophang? Werk twee linte aan weerskantepunte van die sak en maak dan net die linte om jou lyf vas wanneer jy die wasgoed gaan ophang. Georgina Afrika, George
As jou pennetjies te min is en jou wasgoed te veel is, gebruik dan die broodsakkies se tags. Barbara Shamrock, Kuilsrivier