Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Browsing all 487 articles
Browse latest View live

Verbrande pot hoef nie drom toe te gaan

Ons almal het al daardie oomblik gehad. Jy het so verdiep geraak in jou sepie of iets anders dat jy vergeet het jy het iets op die stoof. En nog voordat jy by die stoof uitkom, kom haal ’n wolk van...

View Article


Babapoeier kan ook as droë sjampoe dien

Behalwe dat babapoeier wonders vir babas se velle verrig, het dit vele ander nuttige gebruike vir volwassenes ook. So kan jy dit byvoorbeeld as ’n droë sjampoe ook gebruik deur dit net op jou kam te...

View Article


Vat stink voete vas

Die reuk wat stink voete kan afgee, is genoeg om enigeen se dag om te krap. Dit hoef egter nie die geval te wees nie. Om te begin, was eers jou voete behoorlik – tussen jou tone ook. Ja, dit klink voor...

View Article

Raad vir sweterige hande

Vir diegene wat met swetende hande sukkel, kan dit nogal ’n benoude oomblik raak wanneer hulle iemand anders se hand moet skud. Sweterige hande raak nie vanself droog nie, so jy sal hulle meer moet was...

View Article

Gekrimpte klere kan weer regkom

Ons almal ken daardie sinkende gevoel. Jy het ’n nuwe kledingstuk gekoop en dit net een keer aangehad. Toe jy dit egter was en dit droog word, was dit ’n paar sizes te klein. Hoe nou gemaak? Veral...

View Article


Maak só met ‘n aangepakte stortkop

Sukkel jy alewig met ‘n stortkop wat aangepak of verstop is? Ons het net die ding vir jou. Maak ’n sakkie met asyn vas aan die stortkop. Los die sakkie oornag aan die stortkop en vee dit die volgende...

View Article

Baba wipes ook elders handig

Enige ma wie se baba nog klein of in kleuterstadium is, sal jou sê sy kan haar lewe nie sonder baba wipes voorstel nie. Maar die goeie nuus is dat hierdie wipes nie net handig te pas kom wanneer jy jou...

View Article

Slim maniere om jou huis warmer te maak

Ons is nog in herfs, maar kan reeds voel hoe die winter stilletjies besig is om op sy verskyning te maak. Jy hoef egter nie altyd die verwarmer aan te skakel om hitte aan jou huis ’n bietjie warmer te...

View Article


Kry só koffievlek uit mat

Dis lekker om matte in jou huis te hê, want dit hou dit bietjie warmer. Maar dis ’n gedoente wanneer jy byvoorbeeld koffie daarop laat uitval en kopkrap oor hoe om daardie onooglike vlek weg te kry....

View Article


Verminder jou strykwerk

As jy nie hou van stryk nie of eenvoudig net nie die tyd het om bollings wasgoed op te stryk nie, moet jy verder lees. Want daar is maniere hoe jy jou strykwerk kan verminder. Wanneer jy jou wasgoed in...

View Article

Werk spaarsamig met water

Water is ’n skaars hulpbron en mens moet spaarsamig daarmee te werk gaan. Deur dit te doen leef jy nie net “groener” nie, maar dit kan ook jou geld op jou waterrekening spaar. Hier is ’n paar wenke oor...

View Article

Raak energieslim met stoof

Dit raak al kouer, wat beteken jy gaan waarskynlik meer tyd voor die stoof begin deurbring om warm kos voor te berei. Ons almal weet egter elektrisiteit is duur in Suid-Afrika, maar die volgende wenke...

View Article

Raad met verstopte drein

Ons almal ken al die teken van ’n verstopte drein: die water wat so stadig wegspoel nadat jy die prop uitgetrek het. Of natuurlik daardie vrot reuk wat dit kan afgee. Die goeie nuus is, as jy sukkel...

View Article


Hou yskas se reuk vars

Die yskas is geneig om ’n onaangename reuk af te gee, maar met hierdie slim wenke kan jy joune sy vars geur laat behou. Vee die binnekant van die yskas uit met asyn, want dit help keer dat muf groei....

View Article

Wees versigtig vir vlamme in kombuis

Dis seker enigeen se nagmerrie wanneer hulle kook – wanneer daar uit die bloute vlamme uit ’n pot of pan kom. Al is dit waarskynlik die eerste ding wat in jou kop opkom, is die verkeerdste ding wat jy...

View Article


Raak wys vir die muis

Muise is een van daardie irriterende en onwelkome gaste wat jy nié in jou huis wil hê nie, maar om hulle uit te kry of uit te hou, is ongelukkig ook nie so maklik nie. Probeer die volgende wenke om...

View Article

Paar slim wenke net vir jou

Soms is daar nuttige wenke soos die volgende paar wat jy dalk nie eens geweet het bestaan nie. Zips (ruitsluiters) sal nie vassteek as jy dit eers met die punt van ’n koekie seep gevryf het nie....

View Article


Laat kouse langer hou

Kouse is een van daardie delikate kledingstukkies wat vroue amper bang is voor en oorversigtig is wanneer hulle dit aanhet, omdat dit so gou kan rip of lelik raak. Maar deur net ’n paar wenke te volg,...

View Article

Waspapier se vele voordele

Waspapier, wat gewoonlik gebruik word om te keer dat kos vassit wanneer jy bak, het vele ander voordele ook. So, kan jy dit byvoorbeeld ook gebruik om gerasperde kaas op te vang wat rondlê en...

View Article

Plastiek wrap nie net vir kos bedoel nie

As jy gedink het plastiek wrap is net om kos mee te bedek, dink weer. Dit het lekker ander gebruike ook. Om te verhoed dat roomys daardie kristallagie kry wanneer dit in die vrieskas is, bedek die...

View Article
Browsing all 487 articles
Browse latest View live