Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Browsing all 487 articles
Browse latest View live

Asyn is jou beste vriend in die huis

Nie baie mense weet asyn, veral wit asyn, is een van die veelsydigste bestanddele in die huis nie. Dit kan ’n verskeidenheid van oplossings bied vir klein probleempies. Kry die laaste druppels: Wanneer...

View Article


Beskerm jou charger so

Gebruik ‘n “spring” van ‘n ou pen om te voorkom dat jou charger breek! Draai dit om daar waar die draad en die charger mekaar ontmoet. Die lengte werk as ‘n stut om te weerhou dat dit buig, skeur of...

View Article


Kry tamatiesous só uit klere

Ons almal ken daardie gevoel. Jy’s nog besig om aan jou kos te smul en gooi nog so bietjie tamatiesous oor – en oeps, daar beland dit op jou klere. Probeer die volgende wenke om dit uit jou klere te...

View Article

Speel klaar met grimeervlekke

Grimeervlekke, veral dié wat onderlaag (foundation) veroorsaak, kan nogal ’n kopseer wees omdat dit geneig is om hardnekkig te wees. Poeieronderlaag: Eerstens, moet dit nie invryf indien dit op jou...

View Article

Maak rooster só makliker skoon

Dit mag dalk kouer raak, maar die rugbyseisoen is nog nie klaar nie, wat beteken ons is nog lank nie klaar gebraai nie. Maar dit beteken ook jy sit met vuil roosters of grillers wat jy nie altyd lus...

View Article


Kyk na jou vel in die winter

Hierdie gesang klink seker al afgesaag, maar die winter kan hard op jou vel wees en dit verskriklik uitdroog. Volg hierdie maklike wenke om te keer dat jy met erge droë vel sit: Bevogtig: Jy mag dalk...

View Article

Wit kolle op hout kan verwyder word

Huisvroue ken daardie “ag nee”-gevoel wanneer ’n gas of man of kind ’n glas water of koeldrank of ’n koppie koffie op jou houtkoffietafel neergesit het. Jy weet onmiddellik wat gaan volg – daardie...

View Article

Wasmasjien moet ook skoongemaak word

Voorlaaiwasjiene (frontloaders) is meer energieslim en gebruik minder waspoeier as toploaders, maar hulle is geneig om muf en onaangename reuke te huisves. Deur jou wasmasjien net ’n vinnige skoonmaak...

View Article


Bêre so jou klere veilig

Dis weer daardié tyd van die jaar wanneer jy jou warm, winterklere moet uithaal, uitspoel en voor in die kas pak en die kort, somerklere vir eers moet wegpak. Hier is ’n paar wenke oor hoe om jou...

View Article


Tandepasta doen meer as net jou mond skoonmaak

As jy gedink het tandepasta is net daar om jou tande mooi wit en jou asem vars te hou, dink weer. Want tandepasta het vele ander nuttige gebruike, soos die volgende: Maak jou tekkies skoon: As jy die...

View Article

Maak so jou flatscreen TV skoon

Volg die maklike stappe om jou TV netjies en skoon te hou – met ’n water en asyn-oplossing:   Sit die TV af sodat jy kan sien waar op die skerm daar vuilmerke en stowwerigheid is. Meng ’n oplossing van...

View Article

Raad vir daardie vuil oond

Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer jou stoof en oond oortyd gaan werk, omdat ’n warm bord kos die ding is waarna almal smag. Wanneer almal klaar geëet het en jy die vuil oond moet skoonmaak, is...

View Article

Staan op van jou lessenaar en bly gesond

Hier is 11 wenke om in jou lunchtime ’n blaaskans te vat en te ontspan: 1. Strek jou bene – Gaan stap ’n bietjie en kry vars lug. Dit help met bloedsirkulasie en sal jou blootstel aan die nodige sonlig...

View Article


Wees vroeg en vars!

Hier is ’n paar tips oor hoe om vars uit die vere en meer gefokus en produktief te wees: 1. Lees ’n boek of tydskrif en raak rustig voor jy gaan slaap. 2. Moenie eet of drink (veral nie alkohol) voor...

View Article

Raak só ontslae van taai merke

As jy hou van vir jou gesin kook, sal jy een of ander tyd daardie taai merke iewers in jou kombuis oplet. Die kombinasie van vetterige kosspatsels, stoom en stof is geneig om taai merke op oppervlaktes...

View Article


Ruk stink reuk in matte in die bek

As jy ’n mat in die huis het, weet jy hoe dit nogal ’n reuk kan afgee as dit vuil is. Boonop kan dit ’n gesukkel afgee om van daardie reuk ontslae te raak. Troeteldiere, gestorte kos of drankies wat...

View Article

Speel so klaar met vaal skoolskoene

Het jy vergeet om jou skoolskoene/swartskoene mooi blink te poets Sondagaand? Hier is ‘n baie maklike manier om jou skoene in ‘n japtrap ‘n blink baadjie aan te trek. WAT JY GAAN BENODIG: skoenborsel...

View Article


Hier is ‘n paar handige wenke wat werk!

Gebruik hierdie handige wenke om van onder meer vetkolle, gom en grasmerke op kledingstukke ontslae te raak. Maak ook so glas, gloeilampe en juwele skoon. Ghriesmerke Om motorolie, diesel, parafien of...

View Article

Gebruik sterk passwords

Gebruik hierdie maklike wenke om te verhoed dat jy ‘n slagoffer van identiteitdiefstal word – terwyl jy onbewus diep in die skuld gedompel word deur iemand anders. Jou identiteit kan op ’n paar maniere...

View Article

Moenie in die donker gevang word nie!

Met Eskom wat soms so onverwags load shedding instel, is dit wys om jouself – en jou huis – daarop voor te berei. Behalwe dat jy jou elektrisiteitsverbruik verminder (veral tussen 17:00 tot 21:00) en...

View Article
Browsing all 487 articles
Browse latest View live