Maak jou rekenaarskerm behoorlik skoon
Min dinge trek stof so aan soos elektroniese toerusting – vanweë die statiese elektrisiteit se groot aantrekkingskrag. Omdat rekenaarskerms en –skywe so maklik beskadig kan word, is dit ʼn delikate...
View ArticleMaak só jou mikrogolfoond skoon
Swaai jou skoonmaak-staf en maak so hardnekkige vlekke aan die binnekant van jou mikrogolfoond skoon. As jy probeer om die tekens van verlede week se sousboontjie- of eier-‘ontploffing’ in jou...
View ArticleSó kry jy reuke en vlekke uit plastiekhouers
Laat oorskietkos jou plastiek-bêrehouers sleg ruik en lyk? Probeer dié wenke om van vlekke en reuke ontslae te raak: Reuke Los vier eetlepels koeksoda in een liter warm water op. Dompel die houer in...
View ArticleVerleng jou matte se leeftyd
Hoewel baie mense deesdae teëls verkies, bly matte steeds gewild, veral in die winter. Onthou dus hierdie wenke vir die aankoop, versorging en skoonmaak van matte. Kies die regte mat: Kies die mat...
View Article’n Netjiese badkamer in net 5 stappe
Jy hoef nie meer rond te skarrel opsoek na oorpluisies en pynpille nie. Omskep jou badkamer in ’n ordelike oase: 1. Kaskenades ’n Lae kabinet bied hope bêreplek in ’n klein ruimte. Soek vintage stukke...
View ArticleLeef groener met hierdie verpakkingswenke
Probeer hierdie wenke om jou gebruik van plastiek-verpakking te verminder. Daar is ’n hele paar dinge wat ons as verbruikers kan doen (en nié doen nie) om die gebruik van voedselverpakking te...
View ArticleGee verlede seisoen se handsak nuwe lewe
Voordat jy winkels toe haas om ‘n ander handsak te koop, hier is vier stappe om jou handsakke en drasakke blitsig skoon te maak en ‘n nuwe lewe te gee. Vuiligheid Om materiaal- en leerhandsakke se...
View ArticleNuwe gebruike vir ou plastieksakke
Het jy gedink inkopiesakke kan net vir een doel gebruik word? Dink weer. Dis asof hulle vanself vermeerder, soos draadhangers in ʼn hangkas. Jy gaar hulle onder die kombuiswasbak op en neem jou voor om...
View ArticleHier is 10 briljante gebruike vir babapoeier
1. ’n Knoop in jou gunsteling-kettinkie? Lê dit op ’n plat oppervlak neer, sprinkel ’n bietjie babapoeier oor die knoop en maak dit met ’n naald los. 2. As jy strand toe gaan, is sanderige voete in jou...
View ArticleMaak jou koffiemasjien gereeld skoon!
Vir diegene wat nie hul dag sonder ‘n koppie koffie kan begin nie, sal geskok wees om uit te vind hul koffiemasjien is een van die plekke waar bakterië en muf die meeste boer. Volgens ‘n studie het...
View Article5 Verrassende maniere om met ’n sny brood skoon te maak
Hier is nog ’n rede om van wit brood te hou: dis verrassend nuttig as skoonmaker. Gebruik dit onder die volgende moeilike omstandighede: 1. Droog die morsery tydens etes vinnig op. As olierige...
View ArticleVersorg so jou gunsteling warm trui
Volg hierdie maklike stappe om jou kosbare breidrag langer te laat hou. 1. Lees die etiket Lees altyd die etiket voordat jy jou gebreide kledingstukke was, stryk of bêre. As jy die aanwysings volg, sal...
View ArticleRaak ontslae van kat- en hondehare
Hier is 3 wenke om van troeteldierhare ontslae te raak. Jou honde en katte is soos jou kinders, maar jou klere (en die meubels) is altyd met hare oortrek… Probeer dié slim wenke: 1. Meubels 101 Om...
View ArticleSkoonheidskunsies vir moeë oggende
Volg hierdie ses stappe met net die regte grimeerkleure en ’n bietjie verbloemer en lyk weer binne vyf minute of jy agt uur lank geslaap het. Stap 1: Begin met verbloemer. Een met ’n geel ondertoon sal...
View ArticleHoe om tot betaaldag te oorleef
As jy platsak is en elke sent moet omdraai tot betaaldag, probeer die wenke om die volgende paar dae te oorleef: 1. Nie almal se bankbalans besorg hulle teen die middel van die maand nagmerries nie,...
View ArticleBenodig jy dalk ‘n digital detox?
Navorsing toon dat te veel digitale aktiwiteit en te min menslike interaksie simptome van angs en depressie kan veroorsaak. Tekens dat jy te veel tyd daaraan bestee, is wanneer jy gedurig jou foon...
View ArticleRaak ontslae van die berge papier
Is jy toegegooi onder berge papier en hope gemorspos in jou huis? Hier is ses maniere om die papieroorlog te beeïndig: 1. Pos die gedrukte media Sprei jou digitale vlerke. Spaar die posdiens al die...
View Article3 vinnige soek-en-vindplanne
As jy gedurig hoog en laag na iets moet soek, hier is raad: 1. OP SOEK NA IETS (soos ’n verjaardaggeskenk) wat jy “iewers veiligs” gebêre het? Dis waarskynlik bo ooghoogte en op ’n donker plek. Kyk in...
View ArticleJou kos kan langer hou met dié yskas wenke
Ruik jou melk na uie? En raak jou blaarslaai binne ’n week pap? Moet jy kouevleis weggooi voordat jy ’n kans gekry het om toebroodjies te maak? Vermy dié algemene yskasfoute en jy sal agterkom jy...
View Article10 briljante maniere om jou klere langer te laat hou!
Om jou klerekas op datum te bring kan duur en onnodig wees. Hier is dus tien maniere om beter vir jou klere te sorg sodat dit meer as net een seisoen sal hou. 1. Keer dat jou jeans verbleik deur ’n...
View Article