Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

3 vinnige soek-en-vindplanne

$
0
0

As jy gedurig hoog en laag na iets moet soek, hier is raad:

1. OP SOEK NA IETS (soos ’n verjaardaggeskenk) wat jy “iewers veiligs” gebêre het? Dis waarskynlik bo ooghoogte en op ’n donker plek. Kyk in kaste, op die koelkas en bo-op ’n boekrak.

2. MOTORSLEUTELS AL WEER WEG? Laat maak ’n ekstra stel of twee en bêre dit op ’n spesifieke plek vir daardie tye wanneer jy dringend op die pad moet kom.

3. OP SOEK NA OORBELLE OF ’N GUNSTELING-VOGROOM? Kyk in jou tas. Dis soos ’n diep put waarin dinge verdwyn wat jy heel moontlik ná jou laaste vakansie nie uitgepak het nie.

Bron:www.goodhousekeeping.co.za

Foto: Google Images


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!