Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Verminder jou strykwerk

$
0
0

As jy nie hou van stryk nie of eenvoudig net nie die tyd het om bollings wasgoed op te stryk nie, moet jy verder lees. Want daar is maniere hoe jy jou strykwerk kan verminder.

Wanneer jy jou wasgoed in die masjien was, moenie dit oorvol prop nie. Klere het ruimte nodig om in te draai en hoe nader klere aan mekaar is gedurende die wassiklus, hoe meer is hulle geneig om gekreukel en waarskynlik nog effens vuil anderkant uit te kom.

Moet ook nie swaar klere-items (soos jeans) met ligtes (soos bloesies) was nie, want eersgenoemde gaan die ligte klere laat kreukel.

En dan, moenie lank wag voor jy jou nat wasgoed ophang nie. Skud die klere goed uit voor jy dit ophang om van oortollige water en kreukels ontslae te raak.

Al hierdie wenke sal help om jou strykwerk aansienlik te verminder. - Bron: www.wikihow.com


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!