Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Baba wipes ook elders handig

$
0
0

Enige ma wie se baba nog klein of in kleuterstadium is, sal jou sê sy kan haar lewe nie sonder baba wipes voorstel nie.

Maar die goeie nuus is dat hierdie wipes nie net handig te pas kom wanneer jy jou baba skoonmaak nie. Dit is baie handig in ander areas ook, soos byvoorbeeld wanneer jy vlekke op klere, stoffeerwerk (upholstery) of matte wil verwyder.

Mense wat in kleinhandel werk gebruik baba wipes glo ook om grimeermerke van klere wat al so baiekeer aangepas is, af te haal.

Dan is baba wipes ook perfek om wit deodorantmerke van jou klere af te vee.

- Bron: www.kidspot.com.au


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!