Sukkel jy alewig met ‘n stortkop wat aangepak of verstop is? Ons het net die ding vir jou.
Maak ’n sakkie met asyn vas aan die stortkop. Los die sakkie oornag aan die stortkop en vee dit die volgende oggend met ’n lappie af. So eenvoudig soos dit, en jou stortkop lyk weer splinternuut. Bron: buzzfeed.com