Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Gekrimpte klere kan weer regkom

$
0
0

Ons almal ken daardie sinkende gevoel. Jy het ’n nuwe kledingstuk gekoop en dit net een keer aangehad. Toe jy dit egter was en dit droog word, was dit ’n paar sizes te klein.

Hoe nou gemaak? Veral omdat jy geld spandeer het op daardie item.

Moenie moed verloor nie, babasjampoe kan tot jou redding kom. Volg net hierdie stappe op jou kledingstuk weer na sy normale grootte te laat terugkeer:

  • Vul ’n badjie met louwarm water en voeg ’n van jou baba se sjampoe in die water. (Meng dit totdat dit ’n bietjie skuim maak).
  • Laat die kledingstuk daarin week.
  • Haal die kledingstuk uit die sjampoewater en druk dit sagkens uit die item. (Moet dit onder geen omstandighede uitspoel nie.)
  • Vat nou ’n groot handdoek en lê die kledingstuk plat en oopgesprei daarop neer.
  • Rol nou die handdoek op met die kledingstuk binne-in. Dit is sodat jy die ekstra vog daaruit kan absorbeer sodat die kledingstuk klam, maar nie sopnat is nie.
  • Vat nou nóg ’n droë handdoek en plaas die kledingstuk daarop.
  • Rek nou die kledingstuk sagkens uit soos wat dit lê om droog te word.
  • Hou aan om bogenoemde te doen totdat kledingstuk tot sy oorspronklike grootte teruggekeer het.

Bron: www.onegoodthingbyjillee.com

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!