Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Raad vir sweterige hande

$
0
0

Vir diegene wat met swetende hande sukkel, kan dit nogal ’n benoude oomblik raak wanneer hulle iemand anders se hand moet skud.

Sweterige hande raak nie vanself droog nie, so jy sal hulle meer moet was as wat die gewone persoon sal moet doen. Was jou hande sodra die sweet jou begin pla en droog dit daarna deelglik af.

Behalwe in gevalle wanneer jy die badkamer gebruik het of voor jy kos gaan voorberei en jou hande met seep moet was, kan jy dit ander kere met skoon water ook was.

Maak dit ook ’n gewoonte om hand sanitizer (met ’n alkoholbasis) in jou sak te dra vir daardie kere wat jy nie naby water is nie. Alkohol help om sweet tydelik te laat opdroog.

Hou ook ’n lappie of papierhanddoeke byderhand sodat jy jou hande kan afvee wanneer dit nodig is, veral voordat jy iemand se hand gaan skud.

As jy nie omgee dat jou hande effens wit is nie, kan jy ook ’n bietjie babapoeier daarop aanwend om die sweet te absorbeer. - Bron: www.wikihow.com

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!