Ons is nog in herfs, maar kan reeds voel hoe die winter stilletjies besig is om op sy verskyning te maak.
Jy hoef egter nie altyd die verwarmer aan te skakel om hitte aan jou huis ’n bietjie warmer te maak nie.
Deur net sekere deure in die huis, soos byvoorbeeld jou badkamer- en kombuisdeure, oop te hou, kan jy die temperatuur ’n bietjie verhoog.
Die volgende keer wanneer jy die stort oopdraai of ’n bad tap, los die badkamerdeur oop sodat die hitte en stoom in die res van die huis kan travel.
Wanneer jy kosmaak en ’n kombuisdeur het, los dit ook oop sodat daardie hitte deur die res van die huis versprei. - Bron: www.mirror.co.uk