Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Raak wys vir die muis

$
0
0

Muise is een van daardie irriterende en onwelkome gaste wat jy nié in jou huis wil hê nie, maar om hulle uit te kry of uit te hou, is ongelukkig ook nie so maklik nie.

Probeer die volgende wenke om muise uit te hou:

  • Sprinkel rooipeper rondom die motorhuis (binne en buite) en veral naby gate waar hulle kan inkom. Muise hou nie van die reuk van rooipeper nie.
  • Plaas kitty of cat litter waarop katte al gelê het in klein boksies in verskeie plekke rondom die garage. Muise sal dink, “dit ruik soos ’n kat – ek moet weg wees!”
  • Koop ’n maas- of net-wasgoedsak en vul dit met vyf bokse motballe. Hang die sak in die garage (of kies ’n vertrek) om nie net muise nie, maar ook voëls en goggas weg te hou.
  • Muise haat die reuk van pepperment-aftreksel. Sprinkel slegs ’n paar “egte” pepperment-aftreksel op items in die huis waar jy die muise wil weghou.

Bron: www.thefunplace.com


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!