Indien jy ’n splinter in jou vinger het, veral daardie wat jy nie lekker kan sien nie, plaas ’n stukkie kleeflint op die area en haal dit weer af. Die splinter behoort nou maklik uit te kom. - Bron: www.lifehackery.com
↧