As jou houtmeubels effens aan die vaal kant is, kan teesakkies tot jou redding kom as jy nie die tradisionele spuitgoed in die huis het nie.
Gooi twee teesakkies in warm en laat staan vir tien minute.
Laat die teemengsel afkoel en maak dan ’n sagte lap daarmee nat en vee oor jou houtmeubels. Dit sal die hout se natuurlike kleur uitbring en dit ook mooi laat blink. - Bron: www.besthouseholdhintsandtips.com