Verligting vir jou vel
Gebruik ‘n bietjie body lotion om grimering van jou gesig af te was as jy nie make-up remover het nie. Hazel Basson, Malmesbury Vir ‘n droë vel, meng 250 ml aqueos-room, ‘n klein houertjie Vaseline en...
View ArticleSeepglad
Moenie klein stukkies seep weggooi nie. Wanneer jy genoeg het, plaas dit saam in ’n bietjie water in ’n bak en smelt in die mikrogolfoond. Gooi ’n paar druppels gliserien by en verhit weer. Gooi in...
View ArticleSorg vir jou kar
Om teermerke van jou voertuig te verwyder, smeer margarine aan, wag 1 uur en vee af. Christine Beukes, Nabadeep Om jou motor se ligte weer helder te maak, gebruik engine cleaner. Spuit aan, laat staan...
View ArticleKospotte
Sodra jy ontdek jou kos brand, moenie die deksel afhaal nie, maar plaas die pot se bodem in koue water. Die kos sal nie na brand smaak nie. Cathy Steyn, George As jy te veel sout in jou kos gegooi het,...
View ArticleEenvoudig met eiers
How to make and peel perfect boiled eggs Om room maklik styf te klop, voeg een eierwit by. Dit vermeerder ook die room. M. Rossouw, Brackenfell As jy vergeet hoe lank jou eiers al kook, gooi ’n...
View ArticleKoekies bak
Wanneer jy koek bak en wil kyk of dit gaar is, gebruik ’n lang spaghetti stokkie. Nazley Gamba, Belhar Sit die bruinpapier van die broodrolletjies wat jy by die bakkery koop, bo-op die koekpan wanneer...
View ArticleRaad vir artritis
Trek koejawelboomblare en drink die aftreksel twee keer per dag. Roche Ross, Montague Drink die sap van ’n halwe suurlemoen voor elke ete en saans voor slapenstyd. Jy kan dit met water verdun. Yvonne...
View ArticleVir ‘n sagte vel
Vir plooie, berei ’n mengsel van olyfolie en suurlemoensap en maseer dit oor jou plooie. Ramonda de Wee, Upington Vir rooi merke tussen jou bene, smeer vla-poeier aan. Lenthel Peterson, Uitenhage Vir...
View ArticleKombuis
Tamatieplante in jou kombuisvenster hou die vlieë weg. Engela Moller, Kuruman Sny oorskiet-witbrood in langwerpige repies en doop dit in suikerwater. Droog dit dan uit in die oond; dit maak heerlike...
View ArticleVir jou voete
As jou voete stink, was jou voete deeglik en droog goed af. Smeer spiritus aan jou voete en tussen jou tone. Belinda Damons, Pacaltsdorp Vir growwe, gebarste hakskene, week jou voete in louwarm water,...
View ArticleKyk na jou oë
Vir oë wat seer of moeg is, laat ’n handvol pietersielie in drie koppies kookwater trek en laat afkoel. Was dan jou oë daarmee. Yvonne du Toit, Sasolburg As jou oë rooi is en brand, gooi een of twee...
View ArticleGeen sukkel met skoonmaak
Om aanpaksels van polish van jou vloer af te kry, smeer oondreiniger aan. Laat dit 20 minute intrek en was dan die vloere met warmwater. Jeannie Adams, Port Elizabeth Maak jou eie skuurseep vir...
View ArticlePampoen
As jy weer Hubbard-pampoen maak, moenie die groen skille weggooi nie. Sny dit in repies en koop saam met aartappels en uie tot sag. Voeg sout, peper en botter by. Dis lekkerder as groenbone. Linette...
View ArticleProbleme met pyn
Vir nageboortepyne, trek gedroogde nartjieskille met kookwater en drink vir die pyn. Gefriede Constable, Grabouw Vir maagpyn, naarheid en winderigheid, meng ’n teelepel elk witasyn en koeksoda in ’n...
View ArticleWenke vir die kombuis
Plaas ’n houtlepel oor die pot wanneer jy kosmaak om te verhoed dat dit oorkook. Aziza Salie, Strandfontein Sit ’n sakkie sout in jou broodblik om jou brood langer vars te hou. Wilma Persent, Bella...
View ArticleVis is veeldoelig
Om vis skoon te krap sonder die gemors van skubbe, sit die vis in ’n bak water en krap skoon onder die water. K. Mayer, Bellville Rol vis in fyngedrukte aartappelskyfies in plaas van broodkrummels. Dis...
View ArticleBrandwonde
Smeer Colgate tandepasta aan as jy ligte brandwonde in die kombuis. Wend aan tot die wond genees. Mary-Jane Maclons, Bishop Lavis As jy jou vel gebrand het, maak ’n pasta van koeksoda en water. Dit...
View ArticleVir babas
Gebruik baba se bottelborsel om lang glase en bottels skoon te maak. B. van Niekerk, Bellville Maak ’n lekker speelding vir baba met ou tandeborsels. Doop die stele in kookwater, pluk die hare uit en...
View ArticleSout
Spoel kombuisvadoeke gereeld deeglik in soutwater om dit kiemvry en silwerskoon te kry. Hannetjie van Zyl, Elsburg As jou sout aangeklam is, gooi ’n bietjie Maizena in die potjie en skud goed. M....
View ArticleHulp vir hare
As die nood druk en jou conditioner is op, gebruik Sta Soft as plaasvervanger. Dit maak jou hare sag, laat dit blink en gee dit ’n verfrissende geur. Sofia Hendricks, George Vir ’n droë kopvel, maak 2...
View Article