Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Browsing all 487 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Naels

Om swamme onder naels te verwyder: Week elke aand jou naels in sterk asynwater. J. Ludwig, Port Elizabeth Was jou naels, droog goed af en smeer elke aand Peroxide Volume 10 aan. Ann Bouwer, Franschhoek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kookolie

Smeer ’n bietjie kookolie aan die rasper voor jy kaas rasper, dan was dit gou skoon. Magdaleen van Zyl, Paarl Gooi kookolie in ’n spuitkan as jy ’n pannetjie moet smeer. Dis handig en blitsvinnig en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tandepasta

As jy nie mondsproei het nie, gebruik Colgate tandepasta en smeer aan. Maria de Koker, Strand Sny die onderkant van ’n tandepastabuisie oop, spoel goed uit en gebruik as ’n versierbuis. Anna Fourie,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Miere

Gooi asyn daar waar hulle loop. Eva Phillips, Firgrove Sit suurlemoenskyfies in jou koskas. Jenny Ludwig, Port Elizabeth Gooi gelyke dele koeksoda en sout waar miere is. Katrien Dye, Rustenburg The...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Omlope

Smeer witasyn aan ’n spons en smeer soggens en saans aan. Kelly Campbell, Richwood Smeer blousel met ’n bietjie water aan en herhaal. Eva Phillips, Firgrove Doop ’n stukkie watte in bruinasyn en smeer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Furniture Polish

Spuit meubelpolitoer op ’n sagte lap en vryf vuilmerke van leerbaadjies se moue en krae af. Ria Gebhardt, Westonaria Spuit Mr Min op vetkryt-vlekke teen die mure en vee af met ’n lap. Meloney Cronje,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Spiritus

Om kougom van klere te verwyder, smeer ’n bietjie methylated spirits en krap dan af. Johanna Keet, Wrenchville Smeer sweetmerke op klere met brandspiritus, vryf in en was soos gewoonweg. Judy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vensters

Vir silwerskoon vensters, vat ’n paar teesakkies en laat dit trek. Was dan die met die sterk teewater. Dit vat die vetterigheid en strepe weg. Gert Botha, Centurion Om jou stort se glas skoon te kry,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brood

As jy brood of vetkoek knie, gooi ’n koppie visolie en 4 aartappels (wat jy gekook en gemash het) daarin. Jou brood en vetkoeke sal langer vars bly. Vanessa Fielies, Elsiesrivier Gebruik fyngedrukte...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hulp vir honde

Om honde van jou gras af te hou, meng 1 deel Jeyes Fluid en 10 dele water en spuit die mengsel op jou gras. C. Malgas, Paarl Vir honde se hare wat uitval: Gee een keer per week jou honde 1 koppie melk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klere

As jou klere in die wasmasjien gevlek het, was met outydse boereseep. Dit maak die klere spierwit. G. van Wyk, Ravensmead As jy bang is Jik maak wit kolle op jou klere, sit net ’n doppie Domestos saam...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pille nie net vir pyn

Vir koorsblare, maak ’n pasta van ’n Panado-pil en ’n bietjie water en smeer aan. Adri Swarts, Calvinia Meng 5 Grandpa-hoofpynpoeiers in 250ml potjie Herbal Camphor-room. Vryf goed in brandvoete. Mari...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wenke vir die huis

’n Laat wat stram is, kan weer glad werk as jy die onderste rande met ’n kers of stuk seep. A. van der Berg, Brackenfell Om te voorkom dat jou tamaties kneus, gebruik leë houers en sit ’n tamatie in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oond skoonmaak

Om jou aandbrandsel in jou oond te verwyder, smeer louwarm oond met gladde peanut butter. Laat staan ’n rukkie en skuur af met ’n sponsie. Macky McGear, Oudsthoorn Om te keer dat jou stoof aanbrand,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gras by die huis

Om onkruid tussen bakstene of plaveisel uit te roei, koop asyn en gooi op die bossies op ’n sonskyndag. Vee af met ’n besem. D. Kotzee, Gordonsbaai Wanneer jy grassny, gooi die snysels tussen jou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jy kan met knoffel

Sit ’n bordjie met gekneusde knoffel langs jou bed om muskiete weg te hou. Zelda Smith, Kensington Plant wilde knoffel by die stam van vrugteboom. Geen vrot vrugte of gogga wat jou vrugte eet nie. Ina...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Asyn

Gooi ’n bietjie asyn in hoenders se drinkwater om te keer dat hulle mekaar pik. Wilma Coetzee, Witbank Week verfkwaste in asyn, dit maak die hare glad. Jy kan ook asyn gebruik om insekte weg te hou van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Swart knieë en elmboë

Meng spiritis en gliserien en smeer aan. E. Julies, Paarl Meng sout en suurlemoensap en vryf aan. Hannetjie van Zyl, Elsburg Gebruik MUM met die rooi deksel. Rita Barnes, Northpine Gooi paraffien, gooi...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vanilla essence

Sit ’n klein botteltjie vanilla essence en vier doppies Dettol in ’n spuitkannetjies  en maak dit vol water. Spuit op katte en in die huis vir vlooie. C. Pulito, Hermanus As jy brand met water,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skoene

Maak donker kleur suede skoene skoon met bruin asyn en ligte kleure met witasyn. Dorinda du Plessis, Paarl As jou skoene druk, spuit Spray n Cook daarin. Laat staan ’n rukkie en trek aan. Estelle...

View Article
Browsing all 487 articles
Browse latest View live