As jy nie mondsproei het nie, gebruik Colgate tandepasta en smeer aan. Maria de Koker, Strand
Sny die onderkant van ’n tandepastabuisie oop, spoel goed uit en gebruik as ’n versierbuis. Anna Fourie, Middelburg
Maak goud of brass skoon met tandepasta en was af met warm water. Dit sal weer nuut lyk. Merilyn Summers, Grabouw
The post Tandepasta appeared first on Mini Kuier.