Vir koorsblare, maak ’n pasta van ’n Panado-pil en ’n bietjie water en smeer aan. Adri Swarts, Calvinia
Meng 5 Grandpa-hoofpynpoeiers in 250ml potjie Herbal Camphor-room. Vryf goed in brandvoete. Mari Spies, Port Elizabeth
Vir eelte, maak ’n paar Disprins fyn en meng met Vicks om ’n salf te vorm. Sit ’n plaster vir ’n paar aande op sodat die eelt self kan losgaan. Johanna Witbooi, Tulbagh
The post Pille nie net vir pyn appeared first on Mini Kuier.