Maak donker kleur suede skoene skoon met bruin asyn en ligte kleure met witasyn. Dorinda du Plessis, Paarl
As jou skoene druk, spuit Spray n Cook daarin. Laat staan ’n rukkie en trek aan. Estelle Gaigher, Vanderbijlpark
Smeer kleurlose naellak aan die punte van jou kind se skoene. Dit sal langer mooi bly. Rita Hambley, Kleinmond
The post Skoene appeared first on Mini Kuier.