Gooi ’n bietjie asyn in hoenders se drinkwater om te keer dat hulle mekaar pik. Wilma Coetzee, Witbank
Week verfkwaste in asyn, dit maak die hare glad. Jy kan ook asyn gebruik om insekte weg te hou van die plante in jou tuin. Spuit ’n mengsel van asyn en water rondom die plante. I. September, Belhar
Om verf van klere te verwyder, maak asyn warm en in ’n koppie en vryf oor die verfmerk. Was dan soos gewoonlik.
The post Asyn appeared first on Mini Kuier.