Spoel kombuisvadoeke gereeld deeglik in soutwater om dit kiemvry en silwerskoon te kry. Hannetjie van Zyl, Elsburg
As jou sout aangeklam is, gooi ’n bietjie Maizena in die potjie en skud goed. M. Pannell, Port Elizabeth
As jou Tupperware gevlek is, week dit in ’n mengsel van Handy Andy, sout en kookwater. Jacqueline Wentzel, Delft
The post Sout appeared first on Mini Kuier.