As die nood druk en jou conditioner is op, gebruik Sta Soft as plaasvervanger. Dit maak jou hare sag, laat dit blink en gee dit ’n verfrissende geur. Sofia Hendricks, George
Vir ’n droë kopvel, maak 2 Disprins fyn en meng dit met conditioner. Masseer in jou kopvel en hou aan vir 5 – 10 minute. Spoel deeglik af en jy sal die resultate sien. Vanessa Fielies, Elsiesrivier
As jy valse hare met gom aan jou kop sit, moet jy dit met wit Lux-seep was. Shevonne Jansen, Belhar
The post Hulp vir hare appeared first on Mini Kuier.