Quantcast
Channel: Mini Kuier » Wenke wat werk
Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Tyd vir koekbak

$
0
0

Keep-Cookies-Fresh-Step-5Sprinkel fyn klapper op die bord waarop koek uitgekeer word. Dit keer dat die koek aan die bord vassit en dit smaak ook heerlik. R. Phillips, Carolusberg

Wanneer ’n koek in die pan vassit, sit die pan op ’n bak met kookwater. Die koek sal daarna uitkom sonder om te breek. Carika Fourie, Aurora

Vir sappige, veerligte koekies, rasper 1 geelwortel fyn en voeg by die mengsel. Bak dan soos gewoonweg. R. Engelbrecht, Modimolle

The post Tyd vir koekbak appeared first on Mini Kuier.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 487

Latest Images

Trending Articles


KYK: Plaaslike bekende se baba sê ‘pappa’– en dit op 5 maande!


Tien kreatiewe idees vir bêreplekke in jou babakamer


Die kuns van koeksisters bak


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee


10 wenke vir ’n welige tuin


Gedig: Psalm 8


Die beste tyd van my lewe


Charlotte


Maar een Suid-Afrika